WELCOME & LOOKING FORWARD TO HEARING FROM YOU!

Annalize & Danie

 

 

THE STORY

By far the most challenging  wedding for me to date, any destination wedding is……..  Firstly I’m a mom of 2  and I had to leave my very sick kids at home for 3  days for this wedding, it took a  week to set-up this wedding as  there was no infrastructure  so we had to built everything from scratch & book in everything from Cape Town to Lamberts bay which is about a 3 hour drive. We battled so many elements: The entire town was without electricity , strong winds & sand storms{ the worst according to locals  in 17 years}. Our tables, cutlery everything was just covered with  sand….. so yes set-up on the day & all the elements was extremely hard, but now looking at these amazing images of Annalize & Danie’s celebration I just go WOW!!! We ( the amazing strong team that was there with me) made this happen & it was MAGICAL! Bring on the next challenge!!!

MORE ABOUT THE DAY

From The Bride’s mom:

Ek wil jou graag hiermee ook bedank vir jou harde werk, deurdruk en koelkophou onder groot druk in ‘n baie uitdagende omgewing. Ek is bly om te kan sê dat alles het so goed afgeloop en selfs beter as wat mens kon verwag. Annalize en Danie is baie gelukkig met die eindresultaat en die gaste het net komplimente gehad vir die dekor en sjoe, hulle het die kos vreeslik geniet.

Die “wilde” strandtroue sal vir altyd ‘n hoogtepunt vir ons en ons familie en vriende bly – daar was net gepraat met ‘n glimlag daaroor. Sommiges het gesê dit was skoon “ethereal” met mooi branders, son en warm wind.

Verder wil ek ook jou komplimenteer op die bediening, dekor en pragtige blomme en die uitleg van die tent was perfek – jou span het hulle baie goed van hulle taak gekwyt. Die DJ was uitstekend en ons grimering en hare was net na smaak – onverbeterlik.

Dus kan ek min of geen fout vind met die verloop van die troue-naweek nie en dink jy kan gerus jouself uitleen as iemand wat daarin spesialiseer, veral as dit bietjie ‘n wildernes-uitdaging het.

‘n Pragtige aanhaling van een van jou werkers tydens die “omval/opslaan” van die strandtent: eish, these destination weddings are killing us… te kosbaar – ons het lekker daaroor gelag.

Hoogtepunte vir ons gaste was:

  • Tented camp – wit linne, bedjies en handdoeke was vir hulle net ongelooflik
  • Troue op die strand, tenspyte van die wind en weer en sand (haha die vasval van die motors was groot konsternasie)
  • Dekor in die onthaaltent
  • KOS!
  • Bediening
  • Musiek en laatnag dans…

Dit in kort.

Suzette

 

PHOTOGRAPHER:Lindie Meyer
VENUE: Malkoppan Lambertsbay
STAFFING: William’s
CATERING: Two Chefs
TENT : M Rent
MAKE-UP + HAIR: Sketch & M 
FLOWERS & DECOR : N Concepts and Design
DJ: DJ Dean


Share this post
  , , , ,


One thought on “Annalize & Danie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *