fbpx
WELCOME & LOOKING FORWARD TO HEARING FROM YOU!

Barnie & Janke

THE STORY


What can I say about this awesome couple!! Barnie & my husband played rugby together at Hamiltons and were just the best of friends from day 1—he introduced us to Janke and we just all fell in love with her!! They are the best of people and they are soooo good together…. A real match made in heaven!! I just loved their wedding as they are such good friends of ours the pressure was on—and I was 30 weeks pregnant at their wedding, but everything was just perfect… Barnie + Janke may you live happily ever after, we love you!!! Xx

THE VIDEO

Barnie + Janke from Storyboard Productions on Vimeo.

MORE ABOUT THE DAY

Wat kan ‘n mens nou eintlik skryf oor die beste dag van jou lewe… Ons was baie bevoorreg om te kan se ons wedding planner is ook een van ons baie goeie vriendinne. Barnie en Du Toit (Izandi se man) is al jare lank vriende so toe ons verloof raak het ons nie twee keer gedink om nie vir Izandi te vra om ons te help met ons groot dag nie!Dit was rerig ‘n plesier om saam met Izandi te werk, haar energie en entosiasme vir haar werk is wonderlik!

Ons het rerig die beste diensverskaffers gehad, almal is bitter wonderlike mense en so ongelooflik om mee saam te werk.

Alicia Buckle is die dierbaarste mensie en het rerig my soos prinses laat voel op die dag, Moira West jou talent is onbeskryflik, persoonlik dink ek jy is die beste in die industrie en so lekker om mee saam te werk. Werner al wat ek kan se is WOW!! Two Chefs se Herman & Andre is die twee gemaklikste mense om mee saam te werk en julle kos is iets uit ‘n ander wereld!

Ons kon nie vir meer gevra het vir die perfekte dag ooit nie, Izandi baie dankie vir al jou moeite en omgee jy is ‘n ongelooflike mens en weet die lewe hou nog baie vir jou in!!


Venue: Brenaissance
Catering: Two Chefs
Staffing: Absolute Staffing
Photographer: Moira West
Videographer: Storyboard Productions
Flowers & Decor: Nconcepts & Designs
Hair & Make-up: Alicia Buckle

 

Share this post
  , ,