WELCOME & LOOKING FORWARD TO HEARING FROM YOU!

Carmen & Eugene

 

THE STORY

Carmen and Eugene’s wedding was one out of a fairytale book. The weather was amazing and all their family and friends could enjoy the beauty that Die Woud has to offer. The guests enjoyed canapes + live music at pre-drinks and was welcomed by a warm rose gold and blush setting for the dinner. Carmen looked breath-taking in her one of a kind wedding dress and the way Eugene looked at her you could see true love. The guests enjoyed the night away with decidate desserts and great music.

MORE ABOUT THE DAY

Ek en Eugene wil uit die diepte van ons harte vir julle bedank vir DIE BESTE diens OOIT!!!

Van dag 1 af toe ek vir Izandi kontak met n benoude hart het sy my onmiddelik gerus gestel. Jou onmiddelike reaksie en vriendelike voice notes was vir my amazing!! Kristin, jou sprankelende persoonlikheid, jou talent om n troue in 2 weke te laat gebeur spreek boekdele van julle uitstekende diens.

Dankie dat jy my oe, ore en hande was en ons troue gereel het asof dit jou eie is.

Julle is werklik die heel beste daarbuite en ek kan met trots julle aanbeveel vir enige geleentheid. Ek trou sommer weer ! Kristin sonder jou sou ons dit nie kon doen nie!

Dankie vir elke epos, ontmoeting, skype meeting en whatzapp message.

Liefde & groete

Carmen & Eugene

 

PHOTOGRAPHER: Moira West
VENUE: Die Woud
HAIR & MAKE-UP: Alicia Buckle
FLOWERS & DECOR : N Concepts and Design
WEDDING CAKE: Edible Art Cakes
VIDEOGRAPHERS: FJS Productions
DJ: DJ Pepe

 


Share this post
  , , , , , ,


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *