WELCOME & LOOKING FORWARD TO HEARING FROM YOU!

Linda & Werner

 

THE STORY


I don’t really know where to begin on this wedding. I can only start at– This is the wedding that made me realize why I decide to start I DO…. Why I have so much passion for what I DO & I simply love planning weddings & meeting amazing couple’s like Linda & werner…. I loved every single minute of planning this wedding & making a wonderful true friend like linda.

THE VIDEO

MORE ABOUT THE DAY

Their testimonial is in Afrikaans:

Sjoe-ie ek voel so n bietjie at a loss of words…maar kom ek probeer:)

Trou is defnitief die mees opwindende en mees fantastiese dag van jou lewe,geen twyfel!Ongelukkig is die gerugte waar dat beplanning daarvan ietwat stresvol is. Meeste van ons dames(of ons dit wil erken of nie) speel met hope gedagtes in ons koppe rond al lank voor ons verloof is,kyk na ander troues en maak moets en moenies in n mens se kop,en droom pin-pin rond op ons gunsteling Pinterest.

Skielik is n mens verloof en alles is so oorweldigend dat n mens se idees net verdwyn…of so deurmekaar voel dat n mens dit glad nie kan vasvat nie.Meeste van ons trou ook net een keer…so alles moet perfek wees!

Ek weet nie hoe my troue sou uitwerk sonder Izandi en haar span van IDO4U nie.Nie net is sy die lieflikste mens om mee te werk nie…sy kan n mens se smaak en styl blitsig ontsyfer en dwing geensins haar eie idees op n mens af nie. Waar ek besluitloos was of skielik nie meer geweet het wat ek wou he nie,kon ek vertrou dat dit reg sal uitwerkwant sy is daar.

Izandi het al die stress en admin van die troue geabsorbeer en vir ons die geleentheid gegee om te fokus op wat vir ons meer belangrik is as die troudag self,nl om voor te berei vir n huwelik.

Ek is so dankbaar om nie net baie pret van troue beplan saam met haar te kon he nie,maar n vriendin in die proses ook bygemaak het:)

xxxx

PHOTOGRAPHER:  Moira West
VENUE & CATERING : Nooitgedacht
HAIR & MAKE-UP: SanMarie
WEDDING CAKES TABLE : Edible art Cakes
DJ : Dj Dean
ENTERTAINMENT: Bottomless coffee + Slow Jack

FLOWERS & DECOR : N Concepts & Designs 
STATIONARY : White kite Studios
VIDEOGRAPHY: Lemon Square Productions


 

Share this post
  , , ,


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *