fbpx
WELCOME & LOOKING FORWARD TO HEARING FROM YOU!

Monique & Courtney

 

THE STORY

This couple…. where to begin….. I haven’t had such a blast in such a long time. It was just fun from the word GO, Monique was the chilled bride and gave us completely freedom when it came to her brief [ much like her personality] Bright, full of life & Colorful. Courtney well he just wants to do anything & everything to see Monique be happy & smile

You have an amazing attitude towards & you live it to the fullest, it was an honor to plan your wedding & I think these pictures tell the best story about your most amazing memorable day

 

MORE ABOUT THE DAY

Liewe Izandi

Wanneer dit nou al meer as 2 maande na die ons troue is en ons gaste gesels nou nog oor ons troudag en se dat “die beste troue was, wat hul al bygewoon het” dan weet ’n mens mos iets is reg gedoen.  As my skoonpa Vir Courtney se, hy kan nie weer trou nie “because you won’t be able to top this one”, dan weet jy verseker jy het iets reg gedoen. EN ONS HET!!! Ons het dit reg gedoen want ons het die beste Wedding Planner gekies om vir ons ’n ONVERGEETLIKE troudag te realiseer. En nie net vir ons nie, vir ons gaste ook. Hoe se mens dankie? Dis so ’n klein woord om te gebruik om dankbaarheid te verduidelik aan iemand wat ’n groot en intieme dag/oomblik in ons lewe moontlik te gemaak het. En nie net moontlik te gemaak het nie, dit te OORTREF het!!! 🙂

———

We wanted a fun, beautiful & relaxed day and we really wanted our guests that traveled from far and wide to really enjoy it too, and make it beyond memorable for them as much as for us. We received that ten-fold over.  Thanks to you and your amazing ability to listen and know what a couple expects on their “Big Day”. Jou borrelende, sprankelende persoonlikheid het ons dadelik sommer tuis en gemaklik laat voel. Jou kreatiwiteit is eindeloos, dit het gewys op ons dag.  Alles was “beyond beautiful”. Niemand gaan daardie wonderlike dag in Franschoek vergeet nie, verseker nie ons nie.

En met dit sluit ek af met ’n DUISEND DANKIES en dankbare hart. 🙂 <3

You and your beautiful company are truly and uniquely awesome!!

Baie dankie en baie liefde

Monique & Courtney

 

Venue: Holden Manz
Photographer: Vivid Blue 
Videographer: FJS 
Décor: Goeters 
Flower: KWEEK Studio
Hair & Make-up : Corle Barnard 
Entertainment: Cocol
DJ: Official Chop shop
Cake: Edible Art Cakes 

Share this post
  , , , , , , , ,


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *