fbpx

Lienka & Mike

TESTIMONIAL


“Beste Izand! Wow! Wat n party! So baie dankie vir n ongelooflike dag – een wat ek en Mike nooit sal vergeet nie. Jou aandag op detail was ongelooflik en jou idees was vars en opwindend. Die aand het seepglad verloop en herhaaldelik kry ons nogsteeds komplimente oor die fantasties Celebration wat jy vir ons gereel het! Jy is voorwaar n amazing Wedding Planner! Jy love nie net dit wat jy doen nie, maar jy rock in dit ook!xox” – Lienka

SERVICE PROVIDER


Flowers & Decor: Nico Laubscher
Photographer: June Joubert
Venue: Val De Vie Polo Estate
Stationary: Elsje Designs
Share this post
  , ,