fbpx

Lindi & Christiaan

 

THE STORY

I had sooo much fun and creative freedom with Lindi & Christiaans wedding. Elegant and very classy, but so comfortable and nothing was impossible.
Having a bride who is in the same industry as us, made the planning so much easier, but also planning their wedding via email and WhatsApp, as she manages a lodge in the Bahamas! What a life!

Lindi & Christiaan also asked for a few other special requests which were very personal to them both and the family – so we had to make that happen – with the couple only seeing most of it on the day of the wedding!
They made it a breeze to plan and coordinate their wedding! Cant wait to catch up and hear all your latest stories & adventures!

THE VIDEO

MORE ABOUT THE DAY

MT was ‘THE MAN’ op ons troue in Maart. Enige iets wat gedoen moes word – klein of groot – was geen probleem nie.

Ek het die Caledon troue gereel van Bahamas af en het hulle gewaarsku dat ek OCD/A-type persoon is wat BAIE moeite en trots in my projekte sit. Hierdie was juis my belangrikste projek to date.

Om alles van oorsee af te reel, het I Do 4 U dit vir my verskriklik maklik gemaak. Almal vra my heeltyd: “Hoe het jy dit afgepull?” Moet se dit was makliker as wat almal dink. Om ‘n span soos die aan jou kant te he, het alles glad laat verloop!
Ons was net in April 2018 gou by die huis vir 4 dae om ALLES te doen – decor en blomme mock-up, kos proe en venue besoek, koek proe, wyn en sjampanje proe, suits vir Christiaan en my Pa, my Ma se rok, ect ect. Dit was alles gedoen in 4 dae! Met die hulp van I Do 4 U se beplanning en schedulering het ons by alles uitgekom.

Ek het agterna nog requests gehad om ‘n kunstenaar te gebruik vir ons memorial hoek en MT het definitief deliver met die perfekte skilderye vir ons geliefdes wat nie daar kon wees nie. Elke element wat belangrik was vir my, het hy perfek gedoen en het regtig na ons “goals” geluister vir die dag. Hy het tot na ons bridal huis in Caledon gery om seker te maak ek het die regte garter, om presente af te laai dat dit nie weg raak nie, omgegaan by ons huur huise en beskuit gaan uitsit vir gaste, my af en toe ‘n whatsapp gestuur met updates dat ek nie hoef te stress nie en hy het even gehelp die rehearsal braai opset by die golf club! Hierdie mal was ‘n all round wonder!

Almal in die bridal huis wat my bitter goed ken, kon nie glo ek was so rustig nie! I was dubbed “Bride-chilla” te danke aan MT. Ons het nie eers geoefen om by die seremonie in te stap nie, MT took the lead en het mooi vir al die girls afgetel en wanneer om in te loop. Sy rustigheid en professionele chilled houding het almal at ease gesit!

Dankie dat jy, jy is MT. Jy was incredible!

Ons grootste dag was perfek en dit is te danke aan jou!

Suppliers:

Venue: Die woud 
Flowers   : Bouwer Flowers 
Decor +Light : Happinest Decor Hire 
Photographer + Videographer: KoringKriek Photography 
Hair + Make-up :Le hair Lounge 
Entertainment  :  Bottomless Coffee   | DJ Pepe 
Stationary + Linnen : AK weddings & design 
Wedding cake : The Birdcage  
Bridal Gown: Kleinfeld Bridal
Artist: Anja Black | Black Blossom

Share this post
  , , , , , ,


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *